Levitikus 14:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna moet die priester die een ramlam en die halwe liter olie as 'n skuldoffer bring; hy moet dit as 'n beweegoffer vir die Here aanbied.

Levitikus 14

Levitikus 14:9-17