Levitikus 12:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy moet dit dan aan die Here offer en vir haar versoening doen. Dan sal sy rein wees van die bloedvloeiing wat sy gehad het. Hierdie wet is van toepassing op enige vrou wat 'n kind in die wêreld bring, of dit nou 'n seun is of 'n dogter.

Levitikus 12

Levitikus 12:1-8