Levitikus 12:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

As sy in die geval van 'n seun of dogter die bepaalde aantal dae gewag het, moet sy 'n jaaroud lam as brandoffer en 'n tortelduif of enige ander duif as sondeoffer neem na die priester toe wat diens doen by die ingang van die tent van ontmoeting.

Levitikus 12

Levitikus 12:1-7