Levitikus 10:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het daarna vir Misael en Elisafan, seuns van Aäron se oom Ussiël, geroep en vir hulle gesê: “Gaan nader en vat julle familielede weg voor die heiligdom en dra hulle uit die kamp uit.”

Levitikus 10

Levitikus 10:1-11