Levitikus 10:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Moses vir Aäron: “Die Here het gesê: Wie 'n offer vir My bring, moet besef dat Ek heilig is; sy ontsag vir My moet vir die hele volk duidelik wees.”Aäron was sprakeloos.

Levitikus 10

Levitikus 10:2-13