Klaagliedere 5:20-22 Afrikaans 1983 (AFR83)

20. Waarom sou U ons dan bly vergeet,ons vir altyd verlaat?

21. Bekeer U ons tot U, Here, dat ons bekeer kan wees,gee ons weer die bestaan van vroeër.

22. Of het U ons heeltemal verwerp?Is u toorn oor ons so groot?

Klaagliedere 5