Klaagliedere 4:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die straf vir jou sonde is beëindig, Sion,die Here sal jou ballingskap nie laat voortduur nie;maar jóú sonde gaan Hy straf, Edom,jóú ongeregtigheid gaan Hy aan die kaak stel.

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:13-22