Klaagliedere 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Haar teëstanders het haar heersers geword,haar vyande lewe nou rustig.Die Here het haar laat ly oor haar baie sonde;haar kinders het ballinge geword,deur die vyand weggevoer.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:1-9