Josua 9:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

het Josua die Gibeoniete geroep en vir hulle gesê: “Hoekom het julle ons bedrieg? Julle het gesê julle woon baie ver van ons af en al die tyd woon julle tussen ons.

Josua 9

Josua 9:12-24