Josua 9:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die leiers het verder ook nog vir die volk gesê: “Laat hulle lewe, maar dan moet hulle houtkappers en waterdraers van die hele volk word.”Nadat die leiers met die Israeliete gepraat het,

Josua 9

Josua 9:18-27