Josua 8:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het geen man in Ai of Bet-El agtergebly wat nie uit is agter Israel aan nie. Hulle het die stad net so oop gelos en het Israel agternagesit.

Josua 8

Josua 8:10-21