Josua 8:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al die manskappe in die stad is toe vir die agtervolging opgeroep; hulle het Josua agtervolg en is van die stad af weggelok.

Josua 8

Josua 8:12-17