Josua 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het vir Josua gesê: “Vandag het Ek julle bevry van die smaad wat van Egipte se tyd af op julle rus.”Josua het die plek toe Gilgal genoem. Dit is vandag nog die naam.

Josua 5

Josua 5:8-14