Josua 5:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl die Israeliete nog in Gilgal in die kamp was, het hulle die paasfees daar in die Jerigovlakte gevier, op die veertiende van die maand, in die aand.

Josua 5

Josua 5:1-11