Josua 19:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die tweede loting was vir Simeon, vir die families in die stam Simeon. Hulle eiendom was binne-in dié van Juda.

Josua 19

Josua 19:1-7