Josua 18:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sela, Elef, Jebusietestad, dit is Jerusalem, Gibea en Kirjat, veertien stede met hulle buiteposte. Dit is die besitting van die families in die stam Benjamin.

Josua 18

Josua 18:27-28