Josua 15:61-63 Afrikaans 1983 (AFR83)

61. In die woestyn was daar Bet-Araba, Middin, Sekaka,

62. Nibsan, Ir-Melag en En-Gedi, ses stede met hulle buiteposte.

63. Die mense van Juda kon dit nie regkry om die Jebusiete, die inwoners van Jerusalem, te verdryf nie. Hulle woon vandag nog daar saam met die mense van Juda.

Josua 15