Josua 16:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aan die nakomelinge van Josef is deur loting 'n gebied toegeken wat strek van die Jordaan af regoor Jerigo, oos van die Jerigofonteine. Die grens loop van Jerigo af oor die woestyn op na Bet-El se berge toe.

Josua 16

Josua 16:1-5