Josua 15:46-50 Afrikaans 1983 (AFR83)

46. wes van Ekron al die stede in die omgewing van Asdod, met hulle buiteposte,

47. Asdod met sy buitedorpe en sy buiteposte, en Gasa met sy buitedorpe en sy buiteposte tot aan Egiptespruit en die kus van die Groot See.

48. In die Bergland was daar Samir, Jattir, Soko,

49. Danna, Kirjat-Sanna, dit is Debir,

50. Anab, Estemoa, Anim,

Josua 15