Josua 12:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook die oostelike deel van die Jordaanvallei, van die Gennesaretmeer af suid tot aan die see in die Jordaanvallei, die Soutsee, en verder in die rigting van Bet-Jesimot en suidwaarts van onderkant die Pisgahange af.

Josua 12

Josua 12:1-9