Josua 12:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Sihon van die Amoriete in Gesbon het geheers oor die helfte van Gilead, van Aroër af aan die kant van die Arnonbedding, die middel van die bedding, tot aan Jabbokspruit waar die Ammoniete se gebied begin.

Josua 12

Josua 12:1-4