Josua 11:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josua het met hulle gedoen soos die Here vir hom gesê het: hy het hulle perde se hakskeensenings afgesny en hulle strydwaens verbrand.

Josua 11

Josua 11:2-12