Josua 11:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Josua na Hasor toe gegaan, die stad ingeneem en sy koning doodgemaak. Hasor het vroeër die leiersposisie ingeneem tussen al die koninkryke daar.

Josua 11

Josua 11:8-19