Josua 11:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Behalwe die Hewiete in Gibeon het nie een stad met die Israeliete vrede gemaak nie. Die Israeliete het hulle almal in gevegte verower.

Josua 11

Josua 11:15-23