Josua 10:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die stad nog dieselfde dag ingeneem en al wat leef daarin doodgemaak. Josua het die hele stad uitgeroei, net soos hy met Lakis gedoen het.

Josua 10

Josua 10:28-40