Josua 10:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van Lakis af is Josua, met die hele Israel by hom, na Eglon toe. Hy het sy manskappe teen die stad ontplooi en dit aangeval.

Josua 10

Josua 10:29-43