Josua 10:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Adoni-Sedek van Jerusalem het toe vir koning Hoham van Hebron, vir koning Piram van Jarmut, vir koning Jafia van Lakis en vir koning Debir van Eglon laat weet:

Josua 10

Josua 10:1-11