Josua 10:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mense van Jerusalem het baie bang geword, want Gibeon was 'n belangrike stad, soos 'n stad met 'n koning, en groter as Ai, en al sy manne was dapper vegters.

Josua 10

Josua 10:1-5