Johannes 9:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Party van die Fariseërs sê toe: “Hierdie man kom nie van God nie, want hy hou nie die sabbatdag nie.”Maar van die ander het gesê: “Hoe kan iemand wat 'n sondaar is, sulke wondertekens doen?”En daar was verdeeldheid onder hulle.

Johannes 9

Johannes 9:14-18