Johannes 9:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Fariseërs het hom ook weer gevra hoe dit gekom het dat hy kan sien. Hy het hulle geantwoord: “Hy het klei op my oë gesit en ek het my gewas, en nou sien ek.”

Johannes 9

Johannes 9:13-18