Johannes 8:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. maar Jesus het na die Olyfberg toe gegaan.

2. Die volgende môre vroeg was Hy weer in die tempel en die hele volk het na Hom toe gekom. Hy het gaan sit en hulle geleer.

3. Die skrifgeleerdes en die Fariseërs bring toe 'n vrou wat op owerspel betrap is, en laat haar in die middel van die kring mense staan.

Johannes 8