Johannes 8:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die volgende môre vroeg was Hy weer in die tempel en die hele volk het na Hom toe gekom. Hy het gaan sit en hulle geleer.

Johannes 8

Johannes 8:1-3