Johannes 5:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die sieke het Hom geantwoord: “Meneer, ek het niemand om my in die bad te sit as die water in beweging kom nie; en terwyl ek aansukkel, gaan iemand anders voor my in.”

Johannes 5

Johannes 5:1-15