Johannes 5:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het hom sien lê en het geweet dat hy al baie lank siek was. Toe vra Hy vir hom: “Wil jy gesond word?”

Johannes 5

Johannes 5:1-14