Johannes 21:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Petrus omdraai, sien hy die dissipel volg vir wie Jesus baie lief was, wat ook by die maaltyd na Jesus se kant toe oorgeleun en gevra het: “Here, wie is u verraaier?”

Johannes 21

Johannes 21:12-23