Johannes 21:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit het Jesus gesê en daarmee aangedui deur watter soort dood Petrus God sou verheerlik.Daarna sê Hy vir hom: “Volg My!”

Johannes 21

Johannes 21:11-24