Johannes 20:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Jesus vir hom: “Glo jy nou omdat jy My sien? Gelukkig is dié wat nie gesien het nie en tog glo.”

Johannes 20

Johannes 20:24-31