Johannes 20:28-30 Afrikaans 1983 (AFR83)

28. En Tomas sê vir Hom: “My Here en my God!”

29. Toe sê Jesus vir hom: “Glo jy nou omdat jy My sien? Gelukkig is dié wat nie gesien het nie en tog glo.”

30. Jesus het nog baie ander wondertekens, wat nie in hierdie boek beskrywe is nie, voor sy dissipels gedoen.

Johannes 20