Johannes 19:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die priesterhoofde en die wagte Hom sien, skreeu hulle: “Kruisig hom! Kruisig hom!”“Vat júlle hom en kruisig hom,” sê Pilatus daarop vir hulle, “want ék vind geen skuld in hom nie.”

Johannes 19

Johannes 19:1-9