Johannes 19:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Jesus buitentoe gekom, nog so met die doringkroon op en die pers mantel aan. Pilatus sê toe vir hulle: “Dit is die mens!”

Johannes 19

Johannes 19:4-13