Johannes 18:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Jesus vir Petrus: “Sit die swaard in sy skede terug. Moet Ek dan nie die lydensbeker drink wat die Vader My gegee het nie?”

Johannes 18

Johannes 18:4-18