Johannes 18:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Simon Petrus het 'n swaard by hom gehad. Hy ruk dit toe uit, slaan daarmee na die slaaf van die hoëpriester en kap sy regteroor af. Die slaaf se naam was Malgus.

Johannes 18

Johannes 18:8-14