So sê die Here:Wanneer 'n druiwetros nog sap het,sê die mense: “Moet dit nie weggooi nie,want dit het nog nut.”So sal Ek doen ter wille van my dienaars,Ek sal hulle nie almal verwerp nie.