Jesaja 65:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gaan hulle straf oor hulle en hulle voorvaders se sondes,sê die Here.Hulle het wierook gebrand op die bergeen My beledig op die heuwels.Ek gaan hulle straf vir hulle dade van vroeër,volgens wat hulle verdien.

Jesaja 65

Jesaja 65:4-14