Jesaja 65:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sal hulle nie tevergeefs vermoei nie,hulle sal nie kinders hê vir wie daar rampe wag nie,want hulle sal 'n volk wees wat deur die Here geseën word,hulle en hulle afstammelinge.

Jesaja 65

Jesaja 65:18-25