Jesaja 65:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sal nie huise bou waarin ander sal woon nie,hulle sal nie wingerde plantwaarvan ander die druiwe sal eet nie.My volk sal so oud word soos 'n boom.Dié wat Ek uitverkies het,sal self die vrug van hulle handewerk geniet.

Jesaja 65

Jesaja 65:15-25