Jesaja 62:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die nasies sal sien dat jy gered is, Jerusalem,al die konings sal sien dat jy mag het.Jy sal 'n nuwe naam kry,'n naam wat die Here self vir jou gekies het.

Jesaja 62

Jesaja 62:1-6