Jesaja 62:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ter wille van Sion sal ek nie swyg nie,ter wille van Jerusalem sal ek nie stilbly nietotdat daar vir hom redding deurgebreek het soos 'n nuwe dag,soos die lig van 'n brandende fakkel.

Jesaja 62

Jesaja 62:1-7