Jesaja 60:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bedags sal dit nie die son wees wat vir jou lig gee nie,snags sal dit nie die maan wees wat oor jou skyn nie:die Here sal vir jou 'n ewige lig wees,en jy sal roem in jou God.

Jesaja 60

Jesaja 60:15-22