Daar sal nie meer gehoor word van geweld in jou land nie,of van ondergang en verwoesting binne jou grense nie.Jy sal jou mure noem: Redding,jou poorte: Lof.